Linda Hamilton

Linda Hamilton
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Linda Carroll Hamilton
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1980–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Linda Hamilton (gebore 26 September 1956) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Terminator (1984), Terminator 2 (1991), en Dante's Peak (1997), en in die televisiereeks Beauty and the Beast (1987).


Developed by StudentB